{"id":1023,"date":"2019-10-28T09:17:44","date_gmt":"2019-10-28T07:17:44","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1023"},"modified":"2022-05-10T16:34:38","modified_gmt":"2022-05-10T14:34:38","slug":"padaanwysers-riglyne-vir-gebedsterapie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1023","title":{"rendered":"Padaanwysers: Riglyne vir Gebedsterapie"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:48px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap\">Elke gelowige wat &#8216;n pad saam met medegelowiges stap, kom soms in &#8216;n situasie wat iemand na jou kom vir raad of ondersteuning. Nie almal het altyd toegang tot opgeleide beraders of terapeute nie. Wanneer ons fyn ingestel is vir die leiding van die Heilige Gees, kan die Here ook vir j\u00f3\u00fa gebruik om ander te begelei tot &#8216;n pad van genesing en herstel. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:21px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">&#8216;n Paar wenke om te onthou:<\/h3>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Die meeste mense is op soek na &#8216;n oor om te luister en nie noodwendig raad nie. <\/li><li>Liefdevolle begrip of empatie is die eerste stap om ander te begelei. <\/li><li>Iemand het ges\u00ea: &#8220;People don&#8217;t care what you know, until they know that you care!&#8221;<\/li><li>Wees uiters versigtig om mense raad te gee! Gee hulle &#8216;n geduldige oor en BID! <\/li><li>Waak daarteen dat mense van jou ondersteuning afhanklik raak. Neem hulle altyd na Jesus toe in gebed. Die einddoel moet altyd wees om hulle &#8220;afhanklik&#8221; van Jesus te maak en nie van jou ondersteuning nie. <\/li><li>Waak daarteen dat iemand net by jou wil kla en nie daadwerklik wil verander nie. Jy sal spoedig die verskil herken. Luister kortliks, maar neem dan ALTYD die persoon in gebed na Jesus toe. <\/li><li>Dalk het die persoon teenoor ander gesondig en het nodig om vergifnis te vra. Bely dit EERS in gebed voor die Here en as julle dan so gelei voel, ondersteun die persoon op die pad om persoonlik om vergifnis te gaan vra. <\/li><li>&#8216;n <strong>Groot<\/strong> slagyster waarin te veel Christene al getrap het: VERMY om &#8216;n vrou alleen &#8216;n man of man alleen &#8216;n vrou te bedien!!! Hou by die re\u00ebls van mans bedien mans en vroue bedien vroue. Indien dit nie anders kan nie, laat daar dan &#8216;n derde persoon by wees. HIerdie konsep het vir my persoonlik begin sin maak, toe ek gelees het dat daar deur navorsing bevind is, dat die area van die brein waar die godsdienstige belewenisse ervaar word, baie naby gele\u00eb is aan die area waar die seksuele belewenisse ervaar word. Mens sien dan ook soms dat vroue wat hulle in ongelukkige huwelike bevind, of waar hulle man nie die Here ken nie, hulle dan makliker geneig is om verlief te raak op hulle geestelike leiers. Juis dan ook vir hierdie rede, is dit tot beide partye se beskerming om nie die duiwel enigsins &#8216;n vatkans te gee vir versoekings nie! <\/li><\/ul>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter is-resized\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Bid-met-vriende.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1035\" width=\"442\" height=\"243\" srcset=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Bid-met-vriende.jpg 872w, https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Bid-met-vriende-300x165.jpg 300w, https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Bid-met-vriende-768x424.jpg 768w\" sizes=\"(max-width: 442px) 100vw, 442px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Vervolgens enkele wenke hoe jy mense kan begelei deur gebedsterapie: <\/h3>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Moenie net &#8216;n simpatieke oor wees nie, maar <strong>bid <\/strong>saam met die persoon:<ul><li>Dra die persoon en die gesprek aan God op.<\/li><li>Stel Jesus in beheer en wees uiters sensitief vir die geringste aanduidings van die Heilige Gees om die gesprek te lei. <\/li><li>Jou rol is net om Jesus in beheer van die situasie te plaas. <\/li><\/ul><\/li><li>Bespreek die <strong>redes<\/strong> waarom die persoon uitreik vir hulp: <ul><li>Vra waarvoor die persoon reken hy gebed voor nodig het. <\/li><li>As daar nie \u2018n spesifieke rede is nie, vertrou God om te wys in watter areas van die persoon se lewe genesing nodig is. <\/li><\/ul><\/li><li>Vra Jesus om uit te wys watter <strong>herinneringe <\/strong>daar in die persoon se bewussyn of onderbewussyn is, wat emosionele wonde veroorsaak. <ul><li>Dit kan wonde wees wat veroorsaak is deur, trauma, vader wond, moeder wond, dinge wat ges\u00ea is of gebeure terwyl die persoon nog in die baarmoeder was of by geboorte, as kind, op skool&#8230;\u00a0      <\/li><li>Enige iets wat God dink nodig is om aan aandag te gee. <\/li><\/ul><\/li><li>Wanneer die geringste herinnering by die persoon opkom, gee daaraan aandag, al lyk dit ook totaal onbeduidend of nie van toepassing op die situasie nie. <ul><li>Vertrou God volkome dat Hy in beheer is. <\/li><\/ul><\/li><li>Wees uiters waaksaam om nie gedagtes t.o.v. herinneringe by die persoon te plant wat nooit eens bestaan het nie. <\/li><li>Wanneer die persoon \u2018n spesifieke insident onthou, <strong>nooi Jesus in die situasie in<\/strong>.<ul><li>Vra aan die persoon waar in hierdie spesifieke herinnering hy Jesus visualiseer? <\/li><li>Waar sien hy Jesus, wat s\u00ea Hy of wat doen Hy?<\/li><\/ul><\/li><li>Vra Jesus om die persoon te troos, versterk of te genees in die herinnering. <\/li><li>Vra Jesus of daar enige wanpersepsies of leuens by die persoon bestaan oor die situasies wat deur die Heilige Gees uigewys word. <ul><li>Jesus se transformerende liefde sal jou help om \u2018n ander perspektief op die      situasie te verkry en dit in genade en liefde te aanvaar. <\/li><li>God wys die waarheid oor die situasie aan die persoon uit. <\/li><li>Dikwels het iemand &#8216;n herinnering van &#8216;n kind se perspektief op &#8216;n situasie, maar wanneer jy die persoon nou onder leiding van die Heilige Gees daarheen terugneem, dan kry hy &#8216;n volwasse perspektief en maak dinge dan dalk meer sin. <\/li><\/ul><\/li><li>Indien jy deur die Heilige Gees so gelei word, kan jy op hierdie stadium aan die persoon vra of hy die oortreder of persone wat die wond veroorsaak het, kan <strong><a rel=\"noreferrer noopener\" href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1074\" target=\"_blank\">vergewe<\/a><\/strong>. <ul><li>Indien die persoon nog nie gereed is nie, bid saam met hom dat God hom sal help om op \u2018n punt te kom om te kan vergewe. <\/li><li>Moenie druk hieroor uitoefen nie. Wees geduldig. Hoewel vergifnis uiteindelik noodsaaklik is, kom dit dalk eers heelwat later.<\/li><\/ul><\/li><li>Bv wanneer die persoon emosionele wonde het t.o.v. sy\/haar pa: <ul><li>Vra hom om sy pa te vergewe vir sy onvermo\u00eb, onkunde, onbetrokkenheid, aanranding, geweld, afwesigheid, verslawing, fisiese- emosionele- of verbale mishandeling, seksuele misbruik, molestering, verwaarlosing, as hy die gesin verlaat het, d\u00edt wat die pa gedoen het, of n\u00ed\u00e9 gedoen het nie, wat die wond veroorsaak het.      <\/li><li>Laat vaar alle bitterheid, woede en kwade gevoelens teenoor hom. Bely dit hardop dat jy dit laat vaar. Aanvanklik mag dit moeilik wees, maar mettertyd kom dit makliker. <\/li><li>Kies om die pa te vergewe vir pynlike woorde, dade, gebrek aan liefde en se\u00ebn vir jou en dat hy jou beeld van God as Vader skade aangedoen het. <\/li><\/ul><\/li><li>Moenie<strong> te veel<\/strong> tydens een sessie probeer doen nie. <ul><li>Hierdie is \u2019n lang proses wat baie geduld en leiding nodig het. <\/li><\/ul><\/li><li>Moedig die persoon aan om <strong>joernaal <\/strong>te hou van die herinneringe soos wat dit terugkeer. <ul><li>Neem elke herinnering na Jesus vir genesing en herstel en wysheid en insig op die situasie. <\/li><\/ul><\/li><li>Moedig die persoon aan om te <strong>treur <\/strong>oor die verlede. <ul><li>Treur oor dit wat gebeur het, die teleurstellings of skade wat gedoen is, of bloot net die liefde en erkenning wat van hom weerhou is. <\/li><\/ul><\/li><li>Lei die persoon om: <ul><li>God se <strong><a rel=\"noreferrer noopener\" href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=990\" target=\"_blank\">Vaderhart<\/a> <\/strong>te verstaan. <\/li><li>Sy<a rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\" identiteit in Christus (opens in a new tab)\" href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/2019\/10\/31\/padaanwysers-ken-jou-identiteit-as-koningskind\/\" target=\"_blank\"> <\/a><strong><a rel=\"noreferrer noopener\" href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1038\" target=\"_blank\">identiteit<\/a><\/strong> in Christus te vind. <\/li><\/ul><\/li><\/ol>\n\n\n\n<div style=\"height:48px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Elke gelowige wat &#8216;n pad saam met medegelowiges stap, kom soms in &#8216;n situasie wat iemand na jou kom vir raad of ondersteuning. Nie almal het altyd toegang tot opgeleide beraders of terapeute nie. Wanneer ons fyn ingestel is vir die leiding van die Heilige Gees, kan die Here ook vir j\u00f3\u00fa gebruik om ander [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1028,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[19],"tags":[],"class_list":["post-1023","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-padaanwysers","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1023","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1023"}],"version-history":[{"count":26,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1023\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2883,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1023\/revisions\/2883"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1028"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1023"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1023"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1023"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}