{"id":1087,"date":"2019-10-21T13:36:10","date_gmt":"2019-10-21T11:36:10","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1087"},"modified":"2022-05-10T15:09:49","modified_gmt":"2022-05-10T13:09:49","slug":"padaanwysers-vergifnis-deel-2-die-redes-waarom-ons-moet-vergewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1087","title":{"rendered":"Padaanwysers: Vergifnis (Deel 2) &#8211; Die redes waarom ons moet vergewe"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:100px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap wp-block-paragraph\">Onvergifnis be\u00efnvloed ons gedagtes, gedrag en reaksies tot so \u2018n mate dat ons dit nie sal kan wegsteek nie. Dit affekteer ons eie en ook die lewens van die mense naaste aan ons. Dit be\u00efnvloed ook ons gebedslewe. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><em>If I regard iniquity in my heart, the Lord will not hear me; <\/em> <em>Ps 66:18<\/em> <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><em>Elkeen wat hom doof hou vir die eise van God, se gebede sal verwerp word.<\/em> <em>Spreuke 28:9<\/em> <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:51px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">1. Onvergifnis is rebellie en hoogmoed teenoor God<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Onvergifnis is \u2018n daad van rebellie en hoogmoed\nteenoor God<\/strong> \u2013 dit is\nsuiwer ongehoorsaamheid aan die wil en die Woord van God wat s\u00ea: <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Ef 4:32&nbsp; Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.<\/em> <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit is dus \u2019n daad van hoogmoed om ander te laat betaal vir wat hul aan ons gedoen het. Jesus het Sy dissipels geleer:<em> \u201cIf you do not forgive others, then your Father will not forgive your transgressions\u201d (Matthew 6:15)<\/em>. Dit impliseer dat ons as gelowiges wel verantwoordelik gehou sal word vir ons onvergifnis. Dit wat ons saai, sal ons maai. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Uit elke Skrifgedeelte oor vergifnis, sien ons duidelik dat onvergewensgesindheid NOOIT \u2019n opsie is nie. Dit is waarskynlik een van die grootste uitdagings vir ons as gelowiges op ons pad van geestelike groei. <strong>Daar word nooit, onder enige omstandighede aan die gelowige die opening gegee om vir ander kwaad te bly of vergelding te kry vir dit wat aan hulle gedoen is nie<\/strong>. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Kolossense 3:12-13 s\u00ea aan ons: <em>&#8220;Clothe yourselves with compassion, kindness, humility, gentleness and patience. Bear with each other and <strong>forgive whatever grievances you may have against one another<\/strong>. Forgive as the Lord forgave you&#8221; (NIV).<\/em> <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Geeneen van ons het, of kan ly wat Jesus aan die kruis gely het nie. Hy het self geen sonde gedoen nie, maar dit vir ons sonde verduur. Was daar enige bitterheid by Hom oor wat Hy verduur het? Nee, Hy het die Vader gevra om hulle die onreg te vergewe. As ons Verlosser onder hierdie onregverdige omstandighede verkies het om te vergewe, het ons geen ander keuse as om ook dieselfde te doen nie. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:49px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">2. Onvergifnis verhoed geestelike groei<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onvergifnis lei tot pyn en bindinge in ons lewens. Deur hieraan vas te hou, blokkeer nie net ons vrede en vreugde nie, maar ook ons geestelike groei \u2013 dit verhinder ons om die persoon te wees wat God wil h\u00ea ons moet wees. Dit verhinder ook ons getuienis, aangesien ons nie van God se verginis kan getuig, as ons self die teenoorgestelde doen nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onvergifnis het dieselfde negatiewe gevolge in ons lewens as ons nie <strong><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1128\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">onsself <\/a><\/strong>kan vergewe vir dinge wat ons gedoen het nie. Wanneer God ons vergewe, verwyder Hy ons sonde en kies om nie meer daaraan te dink nie. Ons moet Sy vergifnis ontvang en die lewe van vryheid leef wat Jesus vir ons bewerkstellig het. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Psalm 103:12  So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons. <\/em><\/li><li><em>Jes. 43:25  Ek, ja, Ek alleen, is die Een wat julle sondes uitwis. Ek doen dit ter wille van Myself en Ek dink nie weer daaraan nie. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:42px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">3. Onvergifnis blokkeer ons liefde<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons kan nie liefh\u00ea as ons nie onsself \u00f3f ander kan vergewe nie. Onvergifnis is die wortels van bitterheid en woede wat die teenpool van liefde is. As ons nie kan vergewe nie, dan kan ons ook nie liefh\u00ea nie. Selfs in gesonde of gelukkige verhoudings, as die een iets verkeerd gedoen het, kan ons nie met vrymoedigheid liefh\u00ea, voordat ons nie eers vergewe het nie. As ons nie vergewe nie, bou ons geestelike mure of skanse tussen ons en die ander persoon. Daar kan nie deur die skanse gebreek word, voordat ons nie eers vergifnis gekies het nie. <\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter is-resized\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/VERGIFNIS-8.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-1092\" width=\"469\" height=\"222\"\/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit geld ook <strong>veral<\/strong> om <strong>onsself<\/strong> te vergewe. As ons nie onsself liefhet nie, kan ons ook nie ander liefh\u00ea nie: <em>Mat 19:19&nbsp; &#8230;Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos <strong>jouself<\/strong>. <\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Onvergifnis is soos &#8216;n emosionele band of <strong>geestelike ketting<\/strong> wat ons aan die persoon of persone wat ons kwaad aangedoen het, verbind. Wanneer ons vergewe, kom ons v<strong>r<\/strong>y van die  kettings wat ons aan daardie persoon verbind hou. <\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">In verhoudings<\/h6>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wanneer ons in \u2018n konflik situasie is (bv. huwelik), moet ons \u00e9\u00e9rs kies om te vergewe, voordat daar oor die oorsaak&nbsp; van die konflik gesels kan word. As ons dit nie doen nie, is ons harte verhard en ons poging om die konflik te hanteer, sal net op &#8216;n geveg van wedersydse verwyte uitloop. Vergifnis gee ons vryheid in ons denke, sodat ons die probleem meer effektief kan oplos. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>VERGEWE EERS, ONDERHANDEL DAARNA!<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As ons die persoon eers vergewe het, sal ons minder geneig wees om s\u00f3 te veg dat ons as wenner uit die situasie wil tree. Ons sal ook meer geneig wees om kompromie\u00eb te maak, meer akkomoderend te wees en minder kwetsend te wees. Wanneer ons vergewe het, sal ons ook minder geneig wees om die konflik te vermy en maar net te maak of niks gebeur het nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek lees &#8216;n baie oulike voorstel van &#8216;n vrou wat ek ken &#8211; sy hou op haar foon &#8216;n lys van 10 redes waarom sy vir haar man lief is en hom waardeer. Wanneer hulle konflik in hulle huwelik het (soos wat ALMAL maar soms het), dan haal sy eers haar lys uit om haar te herinner dat hy &#8216;n goeie man vir haar en &#8216;n goeie pa vir hulle kinders is. Waarom sy vir hom lief is en hom waardeer. Dit skuif die fokus weg van die onmiddellike konflik en plaas dinge vir mens bietjie in perspektief van die groter prentjie van jou huwelik. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:55px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">4. Onvergifnis maak deur oop vir Satan<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As ons nie vergewe nie, laat ons \u2018n deur oop\nvir Satan om toegang te kry tot ons lewens. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>2 Cor 2:10+11&nbsp; If you forgive anyone anything, I too forgive that one; and what I have forgiven, if I have forgiven anything, has been for your sake in the presence [and with the approval] of Christ (the Messiah), <strong>To keep Satan from getting the advantage over us<\/strong>; for we are not ignorant of his wiles and intentions.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Satan wag vir geleenthede om toegang te kry om in ons lewens te steel.&nbsp;Onvergifnis, bitterheid, wraak, is oop deure vir die vyand om toegang te kry tot jou lewe. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>1 Pet &nbsp;5:8&nbsp; Wees nugter en waaksaam, want julle te\u00ebstander, die duiwel, loop rond soos &#8216;n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As ons wel aan Satan se bose magte toegang gegee het in ons lewens deur onvergifnis en bitterheid, sal ons nie bevryding van hierdie bindinge ervaar, <strong>voordat <\/strong>ons nie van die <strong>wortel van die probleem ontslae geraak en vergewe het nie<\/strong>. Onvergifnis hou ons in gevangenskap van Satan. Moenie langer toelaat dat die kettings van onvergifnis jou bind en jou verhoed om geestelik te groei nie. Neem dit na die Vader toe en vra Hom om aan jou uit te wys wie die persone in jou lewe is (of jouself) wat jy moet vergewe. As jy enigsins worstel hiermee, gaan sien &#8216;n kundige persoon wat jou kan begelei op die pad van vergifnis en jou kan begelei om vry te kom van enige bindinge wat &#8216;n houvas op jou kon kry.  <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>&#8216;n Nuwe lewe van vryheid en vrede wag op jou. Moenie langer uitstel nie! <\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1128\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Meer oor Vergifnis (Deel 3): Vergewe Ander, Jouself, God<\/a><\/li><li><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1159\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Meer oor Vergifnis (Deel 4): Vergewe en Vergeet? Vergelding? <\/a><\/li><li><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1105\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Maak seker jy lees ook: Die lokaas van Satan (Om aanstoot te neem\/gee)<\/a><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:72px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onvergifnis be\u00efnvloed ons gedagtes, gedrag en reaksies tot so \u2018n mate dat ons dit nie sal kan wegsteek nie. Dit affekteer ons eie en ook die lewens van die mense naaste aan ons. Dit be\u00efnvloed ook ons gebedslewe. If I regard iniquity in my heart, the Lord will not hear me; Ps 66:18 Elkeen wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1460,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[19],"tags":[],"class_list":["post-1087","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-padaanwysers","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1087","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1087"}],"version-history":[{"count":38,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1087\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2858,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1087\/revisions\/2858"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1460"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1087"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1087"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1087"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}