{"id":1188,"date":"2019-10-25T13:01:33","date_gmt":"2019-10-25T13:01:33","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1188"},"modified":"2022-05-10T15:32:20","modified_gmt":"2022-05-10T13:32:20","slug":"padaanwysers-ontwikkel-n-gesonde-selfbeeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1188","title":{"rendered":"Padaanwysers: Ontwikkel &#8216;n gesonde selfbeeld"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:55px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=728\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Lees hierdie artikel saam met die artikel STRUIKELBLOKKE OP JOU PAD: Selfbeeld en selfvertroue. <\/a><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:22px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Die Bybel se siening oor selfbeeld: <\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap\">Niemand ontken die belangrikheid van &#8216;n goeie selfbeeld vir elke mense nie. Sonder &#8216;n goeie selfbeeld, kan ons beswaarlik enige sukses op enige terrein behaal. Wat s\u00ea die Woord van God vir ons oor ons selfbeeld? In die sekul\u00eare w\u00eareld word geleer dat ons deur positiewe \u201cselftalk\u201d of visualisasie ons denke oor onsself kan verbeter om sodoende meer suksesvol te wees. Die gevaar hierin l\u00ea dat ons ons vermo\u00eb <strong>vanuit onsself<\/strong> probeer vind en nie ons krag en vermo\u00eb uit God put nie. <\/p>\n\n\n\n<p>Op \u2018n stadium wat Dawid deur almal gekritiseer is vir sy besluite en dinge skeefgeloop het, het hy hom nie beroep om sy eie suksesse van die verlede en die feit dat hy gesalf was as koning nie, maar hy het <strong>sy versterking in God gesoek:<\/strong> <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>1 Sam 30:6&nbsp; En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p><strong>Die gevaar van \u2018n positiewe selfbeeld wat nie in God gefundeer is nie, is dat dit kan lei tot hoogmoed<\/strong>:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jam 4:6&nbsp; But He gives us more and more grace (power of the Holy Spirit, to meet this evil tendency and all others fully). That is why He says, God sets Himself against the proud and haughty, but gives grace to the lowly (those who are humble enough to receive it).<\/em> <\/li><li><em>Pro 3:34&nbsp; Though He scoffs at the scoffers and scorns the scorners, yet He gives His undeserved favor to the low [in rank], the humble, and the afflicted.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:52px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Waarteen waarsku die Skrif ons: <\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li><strong>Nie te veel van onsself te dink nie&#8230;<\/strong><ul><li><em>Rom 12:-3\u00a0 \u2026 make a decisive dedication of your bodies [presenting all your members and faculties] as a living sacrifice, \u2026 pleasing to God.\u00a0 \u2026 be transformed (changed) by the [entire] renewal of your mind [by its new ideals and its new attitude], so that you may prove [for yourselves] what is the good and acceptable and perfect will of God\u2026 For by the grace (unmerited favor of God) given to me I <strong>warn everyone among you not to estimate and think of himself more highly than he ought<\/strong> [<strong>not to have an exaggerated opinion of his own importance<\/strong>], but to rate his ability with sober judgment, each according to the degree of faith apportioned by God to him.<\/em><\/li><\/ul><\/li><li><strong>Onsself te lief te h\u00ea nie&#8230; <\/strong><ul><li><em>Luk 9:23-24\u00a0 En Hy s\u00ea vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verlo\u00ebn en sy kruis elke dag opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red.<\/em><\/li><\/ul><\/li><li><strong>Onsself moet verlo\u00ebn en <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1268\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">ons lewe afl\u00ea<\/a>&#8230;<\/strong><ul><li><em>2 Tim 3:1-5\u00a0 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; mense wat &#8216;n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verlo\u00ebn het. Keer jou ook van hierdie mense af.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ol>\n\n\n\n<p>Dit is moontlik\nvir \u2019n persoon om glad nie die Here te ken nie, maar steeds \u2019n uitstekende\nselfbeeld te h\u00ea. Die gevaar is egter dat mense maklik glo hulle het God nie\nnodig nie. Die waarheid is dat \u00e1lmal slegs deur Jesus Christus verlossing kan\nontvang. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>1 Kor 1:28-31&nbsp; en wat onedel is by die w\u00eareld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak, sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:58px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Die Christen en selfbeeld<\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p>Die begin van &#8216;n goeie selfbeeld is om jouself te aanvaar en lief te h\u00ea. Vervolgens kyk ons na &#8216;n paar aspekte wat nodig is om onsself lief te h\u00ea: <\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li><strong>Wees eerlik en opreg! Wees jouself!<\/strong> Mense kan ons net liefh\u00ea, respekteer en waardeer tot die mate waartoe ons onsself toelaat om te wees wie ons regtig is! Mense is soms bang om deur ander gesien te word vir wie hulle regtig is, so hulle gee voor om iemand te wees wie hulle nie is nie. Ander mag dalk hou van die masker wat ons voorhou, maar dit sal ons lewensreugde en vrede ernstig benadeel. Dit skep ook vrees vir die dag wat iemand dalk uitvind wie ons regtig is. <ul><li><em>1 Pet 2:1 Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery. <\/em><\/li><\/ul><\/li><li>Elke mens het dinge in sy verlede wat op een of ander vlak <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=808\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">pyn of wonde <\/a>veroorsaak het. Om dit te ignoreer en nooit die pyn aan te spreek nie, kan &#8216;n groot oorsaak wees waarom mense nie van hulleself hou nie, hulleself verag of verwerp, met skuldgevoelens loop en nie hulself kan liefh\u00ea nie. Vir &#8216;n gesonde selfbeeld, is dit nodig dat ons <strong>genesing kry vir die <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=808\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">wonde van ons verlede<\/a>.<\/strong> Selfaanvaarding is noodsaaklik om jouself lief te h\u00ea.<\/li><li>&#8216;n Persoon wat nie <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=908\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">baie liefde as kind ervaar het nie<\/a>, sal dit moeilik vind om geliefd te voel as &#8216;n volwassene. Volgens die Bybel het God ons EERSTE liefgehad en daarom kan ons Hom dan liefh\u00ea.<strong> Die mens het nodig om eers liefgeh\u00ea te wees, voordat hy kan liefh\u00ea<\/strong>. Dit is &#8216;n vaardigheid wat aangeleer moet word. In geestelike kringe is dit s\u00f3 noodsaaklik dat ons mense sal liefh\u00ea soos hulle is &#8211; sonder voorwaardes. Geleidelik sal dit hulle vertroue herwin en kan hulle veilig voel om meer en meer van hulleself te gee. Wanneer iemand veilig voel, kan hy sy ware self wees. <ul><li> <em>1 Joh. 4:19 Laat ons mekaar liefh\u00ea omdat Hy ons eerste liefgehad het.<\/em> <\/li><\/ul><\/li><li>Dit is noodsaaklik om van alle onopgeloste <strong>negatiewe emosies van haat of onderdrukte kwaad ontslae te raak<\/strong>. Dit help nie om net &#8216;n masker voor te hou en die emosies te onderdruk of ignoreer nie. Op die lang duur lei dit tot ongesonde verhoudings en ook &#8216;n ongesonde selfbeeld. <\/li><li>Elke gelowige moet gesonde morele en etiese waardes, wat gebaseer is op God se riglyne, aanhang. As ons volgens gesonde <strong>riglyne en waardes leef<\/strong>, sal ons goed voel oor onsself. As ons met geheime leef (iets soos &#8216;n buite-egtelike verhouding, pornografie of ander vorme van verslawing), sal dit lei tot &#8216;n negatiewe siening van onsself. <\/li><li>Leef &#8216;n <strong>lewe van vergifnis<\/strong> teenoor <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1105\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">almal wat jou aanstoot gee<\/a>. &#8216;n Swak selfbeeld lei tot liggeraaktheid en maak dat ons maklik aanstoot neem. <\/li><li>Die HEEL BELANGRIKSTE aspek van selfliefde is om in ons <strong>diepste wese &#8216;n konneksie met God te kan maak<\/strong> en Sy liefde te kan ervaar. Dit begin deurdat ons ons sonde voor God bely, Hom vergifnis vra en Jesus as ons peroonlike Verlosser in ons hart in te nooi. D\u00edt is die begin van God lief te h\u00ea bo alles en jou naaste lief te h\u00ea soos WAT JY JOUSELF HET! . <ul><li>Matt 22:37+39 &#8230;God liefh\u00ea met jou hele hart&#8230;siel&#8230;verstand&#8230; en&#8230; jou naaste liefh\u00ea soos jouself.  <\/li><li> 1 Joh. 4:12 &#8230; as ons mekaar werklik aanhou liefh\u00ea, leef God in ons optrede en het Sy liefde in ons optrede ten volle tot verwesenliking gekom. <\/li><\/ul><\/li><\/ol>\n\n\n\n<p>Aan die een kant\nword gelowiges gewaarsku om nie \u2019n te ho\u00eb dunk van hulself te h\u00ea nie, maar aan\ndie ander kant is dit ook voor die hand liggend dat \u2019n swak siening van jouself\njou sal benadeel in jou verhoudings. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:62px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Die vraag is dus: hoe behoort die Christen homself te sien? Waarop behoort ons ons selfbeeld te fundeer? <\/strong><\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>Eerstens moet ons as gelowiges weet dat ons deur <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=350\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">God geskape is en daarom baie kosbaar vir Hom is<\/a>. <\/li><li>Ek moet weet dat ek <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=439\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">vrygekoop <\/a>is, nie met silwer en goud nie, maar met die bloed van Jesus. <\/li><li>Ek moet weet dat ek nuut gebore is en die <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=461\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Heilige Gees in my woon<\/a>. Ek is \u2019n tempel van God. <\/li><li>Ek is geregverdig deur my geloof in Christus. Daar is vir my dus geen veroordeling meer nie. <\/li><li>Ek is deur God <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1038\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">aangeneem en daarom kind van die God<\/a> van hemel en aarde en <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=461\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">erfgenaam <\/a>van alle dinge. <\/li><li>Ek is geheilig.<\/li><li>Ek is bestem vir \u2019n verheerlikte ewige lewe. <\/li><\/ol>\n\n\n\n<p>Dit is wat God in\nSy Woord van ons s\u00ea. Ons mag dit nie ontken of misken nie. Ons moet dit oor\nonsself glo. Ons selfbeeld is dus nie iets om op te roem nie, maar ons kan dit\nin nederigheid en in geloof aanvaar op grond van God se goedheid en genade vir\nons. Hierdie is nie \u2019n selfbeeld wat ons eie sonde ontken nie, maar is gewortel\nin Christus se oorwinning oor sonde en S\u00fd vergifnis van ons sonde. <\/p>\n\n\n\n<p><strong>\u2019n Ware Christen selfbeeld is dus gebaseer op <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1038\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">hoe God my sien en wat H\u00fd van my s\u00ea<\/a>. Ek is vergewe en aangeneem as S\u00fd kind. In dankbaarheid en nederigheid hoef ek dit net te aanvaar. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>\u2019n Goeie selfbeeld is dus belangrik vir \u2019n Christen. \u2019n Selfbeeld wat gebaseer is op wat God van ons s\u00ea en nie vanuit ons eie werke of ons eie natuur nie. Ons kan nie ons selfwaarde bepaal of laat be\u00efnvloed deur w\u00eareldse standaarde nie. Dit is slegs God se opinie oor ons wat geldig is!<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1038\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Lees meer oor jou IDENTITEIT AS KONINGSKIND! <\/a><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:69px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lees hierdie artikel saam met die artikel STRUIKELBLOKKE OP JOU PAD: Selfbeeld en selfvertroue. Die Bybel se siening oor selfbeeld: Niemand ontken die belangrikheid van &#8216;n goeie selfbeeld vir elke mense nie. Sonder &#8216;n goeie selfbeeld, kan ons beswaarlik enige sukses op enige terrein behaal. Wat s\u00ea die Woord van God vir ons oor ons [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1203,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[19],"tags":[],"class_list":["post-1188","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-padaanwysers","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1188","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1188"}],"version-history":[{"count":30,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1188\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2866,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1188\/revisions\/2866"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1203"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1188"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1188"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1188"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}