{"id":335,"date":"2019-09-17T14:04:10","date_gmt":"2019-09-17T12:04:10","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=335"},"modified":"2022-05-06T14:36:31","modified_gmt":"2022-05-06T12:36:31","slug":"god-drie-enig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=335","title":{"rendered":"God Drie-enig"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:68px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap wp-block-paragraph\">Die term \u201c<strong>Drie-eenheid<\/strong>\u201d, is \u2019n benaming wat ons n\u00earens in die Woord van God vind nie. Dit is bloot \u2019n benaming van die Godheid wat onstaan het uit dit wat ons in beide die Ou en Nuwe Testamente oor God lees. Dit beskryf aan ons hoe God, wat in wese EEN is, Homself op drie maniere aan ons bekend maak. Ons leer in die Skrif God ken as <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>God die Vader<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>God die Seun<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>God die Heilige Gees<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Alhoewel God Hom as drie persone openbaar, is die Vader, Seun en Heilige Gees \u2019n <strong>volmaakte eenheid <\/strong>in wil, doelwit en liefde. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jak 2:19&nbsp; Jy glo dat God \u00e9\u00e9n is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.<\/em><\/li><li><em>John 17:21 &#8230;as You, Father, are in Me and I in You, that they also by ONE in US&#8230;<\/em><\/li><li><em>Kol 1:15&nbsp; Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Drie-eenheid was <strong>v\u00f3\u00f3r die skepping<\/strong> reeds daar.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 1:1-3&nbsp; In die begin was die <strong>Woord (Jesus<\/strong>), en die Woord was by <strong>God<\/strong>, en die Woord was God.<\/em> <em>Hy (Jesus) was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. <\/em><\/li><li><em>Gen 1:2&nbsp; En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die w\u00eareldvloed, en die <strong>Gees van God <\/strong>het gesweef op die waters. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is&nbsp; <strong>volmaakte samewerking<\/strong> tussen Vader, Seun en Heilige Gees. Alhoewel al drie as volkome eenheid in liefde en harmonie saamwerk om die skepping en kerk in stand te hou, is elkeen op \u2019n ander manier betrokke en speel elk \u2019n ander rol.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons sou kon s\u00ea:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>die Vader skep<\/strong><\/li><li><strong>die Seun verlos<\/strong><\/li><li><strong>die Heilige Gees kom troos en lei.<\/strong><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar by elkeen van hierdie, is <strong>al drie<\/strong> persone in die Godheid aktief\nbetrokke. So is byvoorbeeld beide die Seun en die Heilige Gees (Gen 1:2) ook\nbetrokke by die skepping.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Kol 1:16&nbsp; want in Hom (Jesus) is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte&#8211;alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:48px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h1 class=\"wp-block-heading\">1. <strong>God die Vader<\/strong><\/h1>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As &#8216;n teken van respek vir die naam van God, is ons as kinders geleer om nie Sy naam ydellik te gebruik nie en om Sy naam altyd met \u2019n hoofletter te skryf. Om te weet wie God r\u00e9gtig is, moet ons na Sy Woord, die Bybel, gaan om Hom te leer ken en verstaan. Wanneer ons kyk na die verskillende name van God in die oorspronklike Hebreeus, s\u00ea dit vir ons baie meer oor wie God is en wat Sy karakter is. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die Nuwe Testament leer ons God ken as Vader (Grieks: \u201cPater).<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>1 Joh 3:1&nbsp; Kyk wat &#8216;n groot liefde die Vader (<strong>Pater<\/strong>) aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word!<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die Ou Testament leer ons God deur &#8216;n verskeidenheid \u00e1nder name ken. Daar is verskillende Hebreeuse woorde wat in die Bybel as \u201cGod\u201d of \u201cHere\u201d vertaal is. Elkeen van hierdie woorde dui op \u2018n ander aspek van wie God is.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:31px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">a. <strong>ELOHIM<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">El Elyon = Allerhoogste God<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Gen 1:1&nbsp; In die begin het God (<strong>Elohim<\/strong>) die hemel en die aarde geskape.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Hebreeuse naam Elohim word in hi\u00e9rdie Skrifgedeelte met die naam \u201cGod\u201d, vertaal. \u201cEl\u201d kom van \u2019n woord wat krag of sterkte aandui en as dit vir God gebruik word, dui dit vir ons op <strong>algehele krag of mag<\/strong>. Elohim (\u2019n meervoudsvorm van El) dui vir ons op die naam van God as die \u201c<strong>Almagtige<\/strong>\u201d.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Gen 14:19-20&nbsp; en hom gese\u00ebn en ges\u00ea: Gese\u00ebnd is Abram deur God (<strong>El<\/strong>), die Allerhoogste (<strong>Elyon<\/strong>), die Skepper van hemel en aarde. En gese\u00ebnd is God (<strong>El<\/strong>), die Allerhoogste (<strong>Elyon<\/strong>), wat u vyande in u hand gegee het. <\/em><\/li><li><em>Ps 57:3&nbsp; Ek roep God (<strong>El<\/strong>), die Allerhoogste (<strong>Elyon<\/strong>), aan, God wat dit vir my voleindig. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">El-Roi = Die God wat sien<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Gen 16:13-14&nbsp; Toe noem sy (Hagar) die Naam van die HERE wat met haar gespreek het: U is &#8216;n God wat sien (roi). Want sy het ges\u00ea: Het ek hier ook gesien na Hom wat my sien? Daarom noem hulle die put: Put van Lagai-Ro\u00ef. <\/em><ul><li>Sy noem die put: <em>\u201cbeer-lahai-roi, <\/em>wat beteken<em> \u201cA well to the Living One who seeth me.\u201d<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">El Olam = Die ewige God<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jes 40:28-31&nbsp; Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? \u2019n Ewige (Olam) God (El) is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:45px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">b. <strong>YAHWEH<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hi\u00e9rdie Hebreeuse naam van God word\ndikwels as \u201cJehova\u201d geskryf.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Ex 20:7&nbsp; Jy mag die Naam van die HERE (<strong>Yahweh<\/strong>) jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE (<strong>Yahweh<\/strong>) sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. <\/em><\/li><li><em>Exo 20:7&nbsp; You shall not take the name of <strong>Jehovah<\/strong> your God in vain. For <strong>Jehovah<\/strong> will not hold him guiltless that takes His name in vain.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elohim word hoofsaaklik as \u201cGod\u201d vertaal en <strong>Yahweh as \u201cHere<\/strong>\u201d. God het Homself aan Moses by die brandende bos bekendgestel, voordat Hy hom na Egipte gestuur het om die volk te bevry. Moses het geweet dat die Egiptiese gode almal name gehad het en hy het vir God gevra wat S\u00fd naam is, sodat hy aan die Farao kon s\u00ea wie die God is wat hom gestuur het. Hier het God homself&nbsp; \u201cYahweh\u201d genoem.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Ex 3:15&nbsp; Toe s\u00ea God (<strong>Elohim<\/strong>) verder vir Moses: Dit moet jy aan die kinders van Israel meedeel: Die HERE (<strong>Yahweh<\/strong>), die God van julle vaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob, het my na julle gestuur. Dit is my Naam vir ewig, en dit is my gedenknaam van geslag tot geslag. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dakes verklaar \u201cYahweh\u201d as: \u201c<strong>The Self-existent or Eternal One<\/strong>\u201d<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Die grondwoord is \u2019n woord wat \u2019n onafhanklike en beginlose bestaan aandui.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Ex 3:13-14&nbsp; Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle s\u00ea: Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en hulle my vra: Hoe is sy naam? &#8211;wat moet ek hulle antwoord? En God s\u00ea vir Moses: <strong>EK IS WAT EK IS. Ook s\u00ea Hy: So moet jy die kinders <\/strong><\/em><strong><em>van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur<\/em>. <\/strong><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Die \u201cEk is\u201d dui op God se getrouheid en onveranderlikheid. Hy was, is en sal altyd dieselfde wees. Gister, vandag en tot in ewigheid.<\/strong> \u201cEk is\u201d&#8230;&#8230;. ons kan hier invul wat ook al <strong>ons<\/strong> behoefte mag wees. \u201cEk is\u201d jou Beskermer, Geneser, Voorsiener, ens.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:29px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\"><strong>Nog name vir Jehovah:<\/strong><\/h4>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Elohim<\/strong> = Die ewige Skepper. Hierdie saamgestelde naam dui op die <strong>ewige, verhewe, almagtige God wat die Skepper<\/strong> is.<ul><li><em>Gen 2:4 These are the generations of the heavens and of the earth when they were created in the day that Jehovah God (<strong>Elohim<\/strong>) made the earth and the heavens.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Jireh<\/strong> = God sal <strong>voorsien<\/strong><ul><li><em>Gen 22:14 (MKJV) And Abraham called the name of that place Jehovahjireh: as it is said to this day, In the mount of the LORD it shall be seen. <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Nissi<\/strong> = Die Here is my banier. God gee die <strong>oorwinning<\/strong>.<ul><li><em>Exo 17:15 (KJV) And Moses built an altar, and called the name of it Jehovahnissi: <\/em><\/li><li><em>Ex 17:15&nbsp; En Moses het &#8216;n altaar gebou en dit genoem: Die HERE is my banier. <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Ropheka<\/strong> (ook: Rophi of Rapha = gesond) = Die God wat jou <strong>gesond <\/strong>maak (\u201cmend, cure, heal\u201d).<ul><li><em>Ex 15:26&nbsp; en ges\u00ea: As jy getrou na die stem van die HERE jou God luister en doen wat reg is in sy o\u00eb, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou l\u00ea wat Ek op Egipteland gel\u00ea het nie; want Ek is die HERE wat jou gesond maak.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Shalom<\/strong> = Die Here is <strong>vrede<\/strong>.<ul><li><em>Jdg 6:24&nbsp; Then Gideon built an altar there unto the LORD, and called it Jehovahshalom: unto this day it is yet in Ophrah of the Abiezrites.<\/em><\/li><li><em>Rigters 6:24&nbsp; Toe bou G\u00eddeon daar &#8216;n altaar vir die HERE en noem dit: Die HERE is vrede!<\/em><\/li><li>Enkele betekenisse van <strong>Shalom<\/strong>: <ul><li>\u201cwelfare\u201d (Gen 43:27), <\/li><li>\u201cin good health\u201d (Gen 43:28), <\/li><li>\u201cwell, happy, safe (2 Sam 18:28+29), <\/li><li>\u201cprosperity\u201d = <em>Psa 35:27&nbsp; Let them shout for joy, and be glad, that favour my righteous cause: yea, let them say continually, Let the LORD be magnified, which hath pleasure in the <strong>prosperity<\/strong> (shalom) of his servant.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Tsidkeenu<\/strong> = Die Here ons <strong>geregtigheid<\/strong>.<ul><li><em>Jer 23:6&nbsp; In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>J<strong>ehovah-Elyon<\/strong> = Die <strong>Allerhoogste <\/strong>God.<ul><li><em>Ps 7:18 Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Rohi<\/strong> = Die Here is my <strong>herder<\/strong>.<ul><li><em>Ps 23:1&nbsp; &#8216;n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><strong>Jehovah-Hoseenu<\/strong> = Die Here ons <strong>maker<\/strong>.<ul><li><em>Ps 95:6&nbsp; Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:43px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">c. <strong>A<\/strong>DONAI<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die grondbetekenis van Adonai is <strong>heerser of meester<\/strong>. Wanneer iemand s\u00f3 aangespreek word, dui dit op onderwerping aan die persoon wat <strong>aangespreek<\/strong> word. Dit word vertaal as \u201cHere\u201d of \u201cHere van die Here\u201d.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Deut 10:17&nbsp; Want die HERE (<strong>Yahweh<\/strong>) julle God (<strong>Elohim<\/strong>) is die God (<strong>Elohim<\/strong>) van die gode (<strong>Elohim<\/strong>) en die HERE (<strong>Adonai<\/strong>) van die here (<strong>Adonai<\/strong>); die grote, magtige en gedugte God (<strong>El<\/strong>) wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie; <\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie naam van God is daar <strong>oppergesag<\/strong>, <strong>heerskappy<\/strong>, <strong>outoriteit <\/strong>en <strong>beheer<\/strong>. Ons wat geskape is na God se beeld, ontvang ook Sy outoriteit en gesag.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:53px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h1 class=\"wp-block-heading\">2. <strong>God die Seun <\/strong><\/h1>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die w\u00eareld gemaak het.<\/em> Heb. 1:1-2<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Seun van God het die aarde op \u2019n <strong>nuwe<\/strong> wyse betree toe Hy mens geword het. Hy was Jesus genoem. \u201cImmanuel \u201c = God met ons.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 14:8-9&nbsp; Filippus s\u00ea vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. Jesus s\u00ea vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jesus het aarde toe gekom om die\nVader aan die mensdom te kom openbaar. As God self aarde toe sou kom om mens te\nword, sou Hy soos Jesus wees.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 3:16&nbsp; Want so lief het God die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h\u00ea.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">God het die Seun gestuur om die\nmensdom te verlos. Hy het as mens op die aarde gewandel. Gevul met die krag van\ndie Heilige Gees. Hy het net gedoen wat die Vader aan Hom getoon het om te\ndoen.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die naam Jesus kom van die Grieks vir Josua. <strong>Josua beteken \u201cGod is verlossing\u201d<\/strong>. Die naam van Jesus word mooi deur Matth\u00e9\u00fcs verduidelik wanneer Hy Jesus se geboorte aan Maria aankondig:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Matt 1:21&nbsp; en sy sal &#8216;n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center has-medium-font-size wp-block-paragraph\"><strong>Dus:  Jesus = Verlosser.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:46px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">a. <strong>Enkele name vir Jesus in die Ou Testament:<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Imm\u00e1nuel = God by ons<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jes 7:14&nbsp; Daarom sal die HERE self aan julle &#8216;n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en &#8216;n seun baar en hom Imm\u00e1nuel noem. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Vredevors= Jesus het vrede na die w\u00eareld gebring<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jes 9:5 Want &#8216;n Kind is vir ons gebore, &#8216;n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Gesalfde <\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Ps 2:2&nbsp; Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde&#8230;<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:68px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>b. Enkele name vir Jesus in die Nuwe Testament:<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Seun van God <\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie naam van Jesus dui op Sy spesiale en unieke verhouding met God.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Mark 1:1&nbsp; Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Seun van die mens <\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie naam dui daarop dat Jesus ook volkome mens was. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Matt 8:20&nbsp; En Jesus s\u00ea vir hom: Die jakkalse het gate en die vo\u00ebls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerl\u00ea nie. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Seun van Dawid <\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Matt 15:22&nbsp; En &#8216;n Kanan\u00e9se vrou het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en ges\u00ea: Wees my barmhartig, Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete. <\/em><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Die Woord <\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 1:1&nbsp; In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. <\/em><\/li><li><em>Joh 1:14&nbsp; En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon&#8211;en ons het sy heerlikheid aanskou, &#8216;n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom\u2014vol van genade en waarheid. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Die Lam van God<\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Slegs Johannes die Doper verwys s\u00f3 na Jesus:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 1:29&nbsp; Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy s\u00ea: D\u00e1\u00e1r is die Lam van God wat die sonde van die w\u00eareld wegneem! <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Christus is die Gesalfde<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Matt 16:16&nbsp; En Simon Petrus antwoord en s\u00ea: U is die Christus, die Seun van die lewende God. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Christus is die Griekse vertaling van die Hebreeuse woord \u201cMess\u00edas\u201d<\/strong>. (Dan. 9:24-26)<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 1:42 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom ges\u00ea: Ons het die Mess\u00edas gevind&#8211;dit is, as dit vertaal word, die Christus. <\/em><\/li><li><em>Joh 4:25&nbsp; Die vrou s\u00ea vir Hom: Ek weet dat die Mess\u00edas kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Rabbi &nbsp;Meester<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 1:38&nbsp; En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, s\u00ea Hy vir hulle: (1:39) Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi&#8211;dit wil s\u00ea, as dit vertaal word, Meester&#8211;waar is U tuis?<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Leidsman na die lewe<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Hand 3:14-15 En julle het die Heilige en Regverdige verlo\u00ebn en gevra dat &#8216;n moordenaar aan julle geskenk sou word, en die Leidsman tot die lewe het julle gedood. God het Hom uit die dode opgewek, waarvan ons getuies is<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:70px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">c. Name van Jesus in Openbaring<\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Alfa en die Omega<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jesus word in Openbaring die Alfa en Omega genoem.  Die Alfa en die Omega is die eerste en laaste letters van die Griekse alfabet. Dit dui daarop dat Jesus die eerste is en die laaste sal wees.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 1:8&nbsp; Ek is die Alfa en die Om\u00e9ga, die begin en die einde, s\u00ea die Here, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Leeu uit die stam van Juda<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 5:5&nbsp; Toe s\u00ea een van die ouderlinge vir my: Moenie ween nie; kyk, die Leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek oop te maak en sy sewe se\u00ebls te breek.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Die Lam<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 5:6-8&nbsp; En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar &#8216;n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe o\u00eb, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde. Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit; en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier en twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Woord van God<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 19:13&nbsp; En Hy was bekleed met &#8216;n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Koning van die Konings en Here van die heersers<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 19:16&nbsp; En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die Koning van die konings en die Here van die here.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\">Blink M\u00f4rester<\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Openb 22:16&nbsp; Ek, Jesus, het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die wortel en die geslag van Dawid, die blink m\u00f4rester. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:57px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">d. <strong>Name wat Jesus Homself genoem het:<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">By sewe geleenthede het Jesus met Sy <strong>\u201cEk is\u201d<\/strong> uitsprake vir ons iets vertel van Sy Godellike natuur:<\/p>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Brood<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>Joh 6:35&nbsp; En Jesus s\u00ea vir hulle: <strong>Ek is die brood<\/strong> van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.<\/em><\/p>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Lig<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 8:12&nbsp; En Jesus het weer met hulle gespreek en ges\u00ea: <strong>Ek is die lig<\/strong> van die w\u00eareld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe h\u00ea. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Ingang<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 10:9&nbsp; <strong>Ek is die deur<\/strong>; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Goeie Herder<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 10:11&nbsp; <strong>Ek is die goeie herder<\/strong>. Die goeie herder l\u00ea sy lewe af vir die skape. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Opstanding en lewe<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 11:25&nbsp; Jesus s\u00ea vir haar: <strong>Ek is die opstanding en die lewe<\/strong>; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Weg, Waarheid, Lewe<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 14:6&nbsp; Jesus antwoord hom: <strong>Ek is die weg en die waarheid en die lewe<\/strong>; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Ware wingerdstok<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 15:1&nbsp; <strong>Ek is die ware wynstok<\/strong>, en my Vader is die landbouer. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:55px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h1 class=\"wp-block-heading\">3. <strong>God die Heilige Gees<\/strong><\/h1>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">a. <strong>Die Gees in die Ou Testament<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Skepping<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Gees van God was reeds van die begin af aktief betrokke in God se skepping (Gen 1:2).<\/p>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Vaardigheid vir take<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In die Ou Testament was die Gees net aan sekere persone gegee en ook op \u2019n beperkte wyse, sodat hulle sekere take of funksies kon vervul. Met die bou van die tabernakel, het sekere persone die Gees ontvang om wysheid te verkry om spesifieke handvaardighede te kon doen. (Ex 31:3-5)<\/p>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Profete<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Profete het die Gees van God\nontvang, bv. Elisa = 2 Kon 2:9.<\/p>\n\n\n\n<h5 class=\"wp-block-heading\"><strong>Leiers<\/strong><\/h5>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Gees is gegee aan leiers (Josua;\nDeut 34:9), rigters (Gideon; Rigters 6:34) en konings (Dawid; 1 Sam 16:13).\nHierdie persone het die Gees ontvang om spesifieke leiding en rigting te gee\naan God se volk en as \u2019n tussenganger tussen God en die volk Israel op te tree.\n<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:55px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">b. <strong>Die Gees se rol in die Nuwe Testament<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Ou Testament het \u2019n nuwe era\nvoorspel, waarin die Gees \u2019n ander funksie sou vervul en die mensdom die\nvolheid van die Gees kon ontvang. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Jo\u00ebl 2:28+29&nbsp; En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in di\u00e9 dae my Gees uitgiet. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Gees was die <strong>BELOFTE VAN DIE VADER<\/strong> genoem, wat na die opstanding en hemelvaart van Jesus sou kom. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Hand 1:4&nbsp; En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy ges\u00ea, van My gehoor het. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is die <strong>GEES VAN WAARHEID<\/strong> wat ons in die hele waarheid lei. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 16:13&nbsp; Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hy is ons <strong>TROOSTER <\/strong>en <strong>HERINNER <\/strong>ons aan alles wat Jesus geleer het. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Joh 14:26&nbsp; maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle ges\u00ea het. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=350\">Lees vervolgens: Waarom het God die mens geskep?<\/a><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:45px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die term \u201cDrie-eenheid\u201d, is \u2019n benaming wat ons n\u00earens in die Woord van God vind nie. Dit is bloot \u2019n benaming van die Godheid wat onstaan het uit dit wat ons in beide die Ou en Nuwe Testamente oor God lees. Dit beskryf aan ons hoe God, wat in wese EEN is, Homself op drie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1321,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[3],"tags":[],"class_list":["post-335","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uit-die-woord","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/335","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=335"}],"version-history":[{"count":46,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/335\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2727,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/335\/revisions\/2727"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1321"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=335"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=335"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=335"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}