{"id":357,"date":"2019-09-19T12:42:06","date_gmt":"2019-09-19T10:42:06","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=357"},"modified":"2022-05-06T15:54:25","modified_gmt":"2022-05-06T13:54:25","slug":"god-se-droom-word-gedwarsboom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=357","title":{"rendered":"God se droom word gedwarsboom"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:85px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap\">Nadat God die hemel en aarde en alles wat daarop is, geskep het, het Hy die mens geskape. Dit was Sy droom om &#8216;n besondere verhouding met die mens te h\u00ea.  God se plan met die skepping word egter gedwarsboom. Satan verlei Eva om te eet van die vrug van die boom van kennis van goed en kwaad wat God hulle verbied het om van te eet. Op haar beurt verlei sy weer vir Adam om ook te eet. Waarom het God dit toegelaat? Waarom het Hy aan die mens die vryheid van keuse gegee wat tot gevolg gehad het dat hulle ongehoorsaam aan Hom was?<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:67px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Waarom die boom? (Gen 3)<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p>Saam met mense oor die eeue heen,\nkan ons tereg vra waarom God dan die boom van kennis van goed en kwaad in die\ntuin geplaas het? As dit nie daar was nie, sou die sondeval nog steeds\nplaasgevind het?<\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center\"><strong>Die mens moes uit vrye keuse God liefh\u00ea en GEHOORSAAM. Die boom van kennis van goed en kwaad, was die simbool van die mens se vryheid tot eie keuse. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Gen 2:16+17&nbsp; En die HERE God het aan die mens bevel gegee en ges\u00ea: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet,&nbsp;maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Voordat Eva verlei was, het hulle uit liefde God gehoorsaam en nie ge\u00ebet van die boom van kennis van goed en kwaad nie. Die teenwoordigheid van die boom het hulle nie gepla nie en hulle het nie eens gewonder daaroor nie. Hulle was tevrede met die oorvloed waarmee God hulle gese\u00ebn het. Vryheid van keuse lei tot ongehoorsaamheid wat lei tot die sondeval. <\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">Jesus herstel gehoorsaamheid<\/h6>\n\n\n\n<p>Daar waar die mens gefaal het in liefde en gehoorsaamheid, het Jesus <strong>namens<\/strong> die mensdom die keuse gemaak om God volmaak gehoorsaam te wees. Daarom moes Hy sonder sonde wees. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Rom 5:19&nbsp; Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die \u00c9\u00e9n baie tot regverdiges gestel word. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Dit was die rede vir Jesus se worsteling die nag in Gets\u00e9man\u00e9 (Mat 26:36-46). Hy het geweet wat God van Hom verwag het en Hy moes kies of Hy dit sou gehoorsaam. Hierdie keuse het Hom laat bloed sweet. Hy vra God om, as dit Sy wil is, die beker van lyding van Hom weg te neem. Hy weet egter dat dit nie moontlik is nie en Hy deur die verskriklike lyding MOET gaan. Wanneer Hy klaar geworstel het en Hy gereed is om die lyding tegemoet te gaan, stap Hy gereed na die soldate wat oppad was om Hom te kom gevange neem. Sy keuse om God te gehoorsaam en namens die mensdom die prys te betaal om versoening met God te bewerkstellig, klaar gemaak.  Jesus se gehoorsaamheid wys nie net op Sy liefde vir die mens nie, maar ook Sy volmaakte liefde vir en gehoorsaamheid aan God. Al wat God vandag van ons verwag, is om in gehoorsaamheid die offer wat Jesus aan die kruis betaal het, te aanvaar. Dit herstel die verhouding van vrymoedigheid van die mens voor God weer soos in die tyd van Adam en Eva. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center\"><strong>Die boom as simbool van vryheid van keuse, word vervang deur Jesus. Ons vryheid van keuse l\u00ea vandag daarin dat ons Hom kan aanvaar of verwerp. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:45px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Wie is Lucifer\/ Satan?<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<p>Engele is geskape as dienende geeste wie se oprag dit is om die mens te bedien. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Heb 1:14&nbsp; Is hulle nie almal <strong>dienende<\/strong> <strong>geeste<\/strong> wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal be\u00ebrwe nie?<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Eseg. 28:12b-15 gee aan ons \u2019n beskrywing van <strong>Lucifer<\/strong>. God het die engele met verskillende rangordes geskep. Lucifer was \u2019n gerub (tipe engel) van die hoogste rangorde wat geskep is. Hy was vol van wysheid, volmaak in skoonheid en sy bedekking was van blink, glinsterende, kosbare edelstene. Hy wou homself verhef om soos die Allerhoogste te wees. <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1268\" data-type=\"URL\" data-id=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=1268\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">(Lees meer oor selfverheffing.)<\/a> <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Eseg 28:15&nbsp; Jy was volkome in jou we\u00eb van die dag af dat jy geskape is, totdat daar <strong>ongeregtigheid <\/strong>in jou gevind is. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>As straf vir sy hoogmoed en selfverheffing, word Lucifer uit die hemel uitgewerp. (Jes 14:12-16) Vir Lucifer (ook aan ons bekend as Satan of die duiwel), wat die heerlikheid van God aanskou het, was daar geen geleentheid tot vergifnis vir die ongeregtigheid wat in hom gevind is nie. Jesus het slegs gesterf vir die m\u00e9ns en Sy offer het nie versoening tussen God en die gevalle engele ook behels nie. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Luk 10:18&nbsp; Toe s\u00ea Hy (Jesus) vir hulle: Ek het die Satan soos &#8216;n bliksem uit die hemel sien val.<\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Jaloesie het ontstaan in die hart van Lucifer. Hy was jaloers op die outoriteit en die posisie wat die mens, die kroon van die skepping, voor God geniet het.  Lucifer, die rebel, gedryf deur sy jaloesie, het na God se kosbaarste besitting gekom om die mens van God te steel. Hy het geweet dat die mens nie van die boom van kennis van goed en kwaad mag ge\u00ebet het nie. Hy het ook die beginsel van outoriteit geken. As hy die mens kon verlei om aan h\u00f3m gehoorsaam te wees, sou die mens (en ook die aarde waaroor die mens geheers het) aan h\u00f3m behoort. Die mens se outoriteit om te heers oor die aarde en God se skepping, sou dan oorgedra word aan Lucifer. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Rom 6:16&nbsp; Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>Luicfer (Satan) is dus suksesvol om die mens se Godgegewe outoriteit om te heers oor die aarde, van hom te steel. Dit is die rede waarom Satan aan Jesus in die woestyn kon s\u00ea: &#8220;<em>Dit alles (al die koninkryke van die w\u00eareld) sal ek vir jou gee. Al wat jy moet doen, is om neer te kniel en my te aanbid.<\/em>&#8221;  (Matt 4:9) Die koninkryke van die w\u00eareld het toe steeds aan Satan behoort. Satan het egter n\u00f3g meer begeer. Sy ideaal was dat Jesus ook voor Hom sou buig. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:47px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Die sondeval <\/strong><\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p>Gen 3 vertel aan ons die verhaal van\nSatan se verleiding van die vrou. Sy verleiding was baie subtiel. Hy doen dit\ndeur haar:<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\"><li>te laat twyfel aan d\u00edt wat sy nog altyd as waarheid geglo het en<\/li><li>hy vertel aan die vrou dat sy sal wees soos God<ul><li><em>Gen 3:5&nbsp; maar God weet dat as julle daarvan eet, julle o\u00eb sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ol>\n\n\n\n<p>Dit was \u2019n leuen, want sy was reeds na die beeld van God geskape en het S\u00fd lewensasem (Gees), S\u00fd volheid en S\u00fd vermo\u00eb bevat. <\/p>\n\n\n\n<p><strong>Waar was God terwyl die slang Eva verlei het?<\/strong> Kon Hy dit dan nie keer nie? God se keuse om nie in te meng in die keuse van die mens nie, word juis hier gedemonstreer. Alhoewel Hy kon ingryp, sou Hy dan teen Sy besluit om aan die mens \u2019n vryheid van keuse te gee, moes optree. Hy was dus daar, maar kies om nie die mens se keuse te beheer nie. <\/p>\n\n\n\n<p>Hierin sien ons dan God se <strong>toelatende wil<\/strong>. Hy gee eers aan die mens die riglyne vir S\u00fd wil en dan gee Hy aan mens die vryheid om self sy keuses te maak. God meng nie in in ons keuses nie, alhoewel Hy deur Sy Heilige Gees leiding in die volle waarheid wil gee. Inherent weet elke mens wat die verskil tussen goed en kwaad is. Ons kan sensitief ingestel wees om die leiding van God se stem te hoor, of ons kan so afgestomp wees deur die dinge van die w\u00eareld en sonde, sodat ons nie die sagte stem van die Heilige Gees wat ons wil lei en leer, hoor nie. Ons het elke dag die vryheid van keuse of ons God gaan gehoorsaam of nie. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:76px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Gevolge van sondeval<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p>Wat was die gevolg van die mens se\nongehoorsaamheid en verkeerde keuse? <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Die mens, wat vryelik van die boom van die lewe kon eet, het nou sterflik geword. God verhoed hulle om verder van die boom van lewe ook te eet. (Gen. 3:22). <ul><li><em>Rom 6:23&nbsp; Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Die mens het sy intieme verhouding met God, en sy vrymoedigheid teenoor God (Gen 3:8) verloor en vrees het ingetree (3:10). Daar het \u2018n skeidsmuur tussen God en die mens gekom.<ul><li><em>Jes 59:2&nbsp; maar julle ongeregtighede het &#8216;n <strong>skeidsmuur<\/strong> geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Adam het al die gesag wat hy op aarde gehad het, aan die duiwel gegee en Adam het \u2019n dienskneg geword van di\u00e9 een wat hy gehoorsaam het. <ul><li><em>2 Pet 2:19&nbsp; Hulle belowe vryheid aan hulle, terwyl hulle self slawe van die verdorwenheid is; want waar &#8216;n mens deur oorwin is, daarvan het hy ook &#8216;n slaaf geword. <\/em><\/li><li><em>Rom 6:16&nbsp; Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie \u00f2f van die sonde tot die dood, \u00f2f van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Die duiwel het heerser\/ owerste op die aarde geword. Satan het dit self verklaar toe hy met Jesus in die woestyn gepraat het:<ul><li><em>Luk 4:5+6&nbsp; Toe bring die duiwel Hom (Jesus) &nbsp;op &#8216;n ho\u00eb berg en wys Hom al die koninkryke van die w\u00eareld in &#8216;n oomblik se tyd.&nbsp; En die duiwel s\u00ea vir Hom: Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. <\/em><\/li><li><em>Joh 14:30&nbsp; Ek sal nie veel meer met julle spreek nie; want die owerste van hierdie w\u00eareld kom en het aan My niks nie.<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Ook die hemel was besoedel met Satan se teenwoordigheid. Alhoewel hy reeds uit die hemel gewerp was, het hy die plek ingeneem wat aan Adam gegee was. Hy het die hemel besoedel met sy teenwoordigheid. <ul><li><em>Job 1:6-7&nbsp; En op &#8216;n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom. Toe vra die HERE vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord die HERE en s\u00ea: Van &#8216;n swerftog oor die aarde, wat ek deurkruis het. <\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:70px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\"><strong>Belofte van herstel<\/strong><\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p>Alhoewel God se plan deur Lucifer gedwarsboom was, het Hy Hom nie so maklik van Sy droom laat afsien nie. Hy het reeds \u2019n plan, waardeur Hy die mensdom sou terugkoop, gereed gehad. Sy plan was om die Sy liefdesverhouding tussen Hom en die mens te herstel. Vandaar dan die belofte:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>Gen 3:15&nbsp; En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt. <\/em><\/li><\/ul>\n\n\n\n<p>God het belowe dat die saad, nl <strong>Jesus Christus<\/strong> wat uit die maagd Maria gebore sou word, Satan sou oorwin.<\/p>\n\n\n\n<p>Lees vervolgens oor God se <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=364\" data-type=\"URL\" data-id=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=364\">Voorbereiding tot herstel tussen God en mens. (Deel 1)<\/a><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:29px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat God die hemel en aarde en alles wat daarop is, geskep het, het Hy die mens geskape. Dit was Sy droom om &#8216;n besondere verhouding met die mens te h\u00ea. God se plan met die skepping word egter gedwarsboom. Satan verlei Eva om te eet van die vrug van die boom van kennis van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":1019,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[3],"tags":[],"class_list":["post-357","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uit-die-woord","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/357","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=357"}],"version-history":[{"count":38,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/357\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2757,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/357\/revisions\/2757"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/1019"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=357"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=357"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=357"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}