{"id":766,"date":"2019-10-05T12:57:53","date_gmt":"2019-10-05T10:57:53","guid":{"rendered":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=766"},"modified":"2022-05-31T15:40:12","modified_gmt":"2022-05-31T13:40:12","slug":"struikelblokke-op-jou-pad-ontkenning-van-emosionele-probleme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=766","title":{"rendered":"Struikelblokke op jou pad: Ontkenning van Emosionele Probleme"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:52px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">1. Tyd vir emosionele herstel<\/h2>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">Breek die kringloop<\/h6>\n\n\n\n<p class=\"has-drop-cap wp-block-paragraph\">Hoeveel gelowiges word in hul kerke of geestelike groepe geleer oor emosionele kwessies? Ons kerke is so dikwels besig om die w\u00eareld te bekeer, maar ons laat na om behoorlik om te sien na ons eie mense se nood en behoeftes. <\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter is-resized\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" src=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Emosies-1.png\" alt=\"\" class=\"wp-image-767\" width=\"276\" height=\"233\"\/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mense word dikwels geleer om hul denke te vernuwe, sonder dat hul geleer word hoe om hul emosies te verstaan of te hanteer. Emosionele kwessies laat baie mense ongemaklik voel, daarom word dit eerder net ge\u00efgnoreer. Sodoende word emosionele disfunksie net van geslag tot geslag oorgedra, sonder om die bose kringloop te verbreek. \u2018n Wenner van die Amerikaanse \u201cNational Fatherhood Award\u201d het ges\u00ea: \u201cI never knew my father, my father never knew his father, but my son knows his father\u201d. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>Ons kan nie die verlede verander nie, maar ons kan kies watter invloed die verlede op ons toekoms het. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><strong>Ons keuses kan \u2018n verskil aan ons en ons nageslag se toekoms maak. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit het tyd geword dat ons as gelowiges moet erns maak met emosionele genesing\/ herstel, sodat ons \u2018n gesonde nageslag kan nalaat. Miskien moet ons onsself afvra of dit nie die redes is waarom soveel tieners spesifiek in opstand kom teen die \u201cgodsdienstige huise\u201d waarin hul grootword nie? Die jonger generasie is BAIE meer openlik oor en in voeling met hulle emosies. <\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li><em>&#8220;A happy heart makes the face cheerful, but heartache crushes the spirit,&#8221; Proverbs 15:13.<\/em><\/li><li><em>Joyce Meyer skryf in haar boek &#8220;Beauty for Ashes&#8221;: <\/em><ul><li><em><strong>\u201cOur inner life with God is much more important than our outer life. Therefore emotional healing, which I also refer to as inner healing, is a subject that needs to be discussed in a scriptural, balanced way that produces godly results.<\/strong> The apostle Paul said that we can be \u201cassured that He who raised up the Lord Jesus will raise us up also with Jesus and bring us&#8230; into His presence (2 Cor 4:14)<\/em><\/li><li><em>\u201cGod created us for love and acceptance, but the devil works hard to keep us feeling rejected because he knows that a lack of self-worth and root feelings of rejection injure individuals, families and friendships. <\/em><\/li><li><em>&#8230;abuse \u2013 whether they take the form of broken relationships, abandonment, divorce, false accusations, exclusion from groups, dislike by teachers and other authority figures, ridicule by peers \u2013 or any one of hundreds of other such hurtful actions \u2013 can and do cause emotional wounds that can hinder people in their efforts to maintain healthy, lasting relationships.\u201d<\/em><\/li><\/ul><\/li><\/ul>\n\n\n\n<div style=\"height:65px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">2. Herstel noodsaaklik vir groei<\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Emosionele wonde kan \u2018n struikelblok wees vir mense in beide die sekul\u00eare en die geestelike w\u00eareld. In die sekul\u00eare w\u00eareld sien ons dat emosionele volwassenheid vir alle werknemers net so belangrik is as wat intelligensie of vaardighede is. Emosionele onstabiliteit kan &#8216;n talentvolle of begaafde persoon (en selfs geestelike leiers) se loopbane verwoes. Of ons dit wil erken of nie, ons sukses in ons werk, ons verhoudings en ook ons bedienings, word direk be\u00efnvloed deur ons emosionele welstand (of gebrek daaraan). Gawes, talente, vermo\u00ebns, rykdom, status, skoonheid, beroemdheid of selfs Goddelike salwing, kan nie \u2018n persoon se beskadigde emosies bedek of genees nie. <\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"alignright is-resized\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Emosies-3.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-769\" width=\"254\" height=\"247\"\/><figcaption> <em>&#8220;Christene is dikwels skaam om emosionele probleme te h\u00ea.&#8221;<\/em> <\/figcaption><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die emosionele nood en pyn van Christene <strong>i<\/strong>s nie noodwendig minder as die van \u201cw\u00eareldlinge\u201d nie. Christene is dikwels te skaam om te erken dat hul swaarkry en te skaam om hulp te vra. Hul \u201cgodsdiens\u201d, wat hul troos en hoop moet bied, is \u2018n struikelblok wat hul verhoed om eerlik te wees oor hulself en hulp te kry. Ek het al veral in kerke waar daar &#8220;voorspoedsteologie&#8221; gepreek word, gesien dat daar vrees by gelowiges is om deur mede-gelowiges veroordeel te word. Mense glo soms dis net h\u00falle wat probleme het en weet nie wie hul kan vertrou met hul nood nie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kerke se wanpersepsies oor, en ontkenning van mense se emosionele wonde, kan soms nog groter skade by baie mense tot gevolg h\u00ea as die oorspronklike probleem self. So dikwels het ek mense te\u00ebgekom wat veroordeel voel deur die kerk, omdat hulle nie so maklik vrykom van emsionele wonde van die verlede nie. Verwerping deur die kerk omdat hulle geestelik faal, bring groot emosionele skade. Die veroordeling deur die kerk, laat hulle dan ook wegskram van God. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:61px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">3. Verskillende benaderings tot emosionele wonde: <\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In geestelike kringe, kan die hantering van emosionele probleme \u2018n baie kontroversi\u00eble onderwerp raak. Ons sien in geestelike kringe verskillende sieninge en verskillende maniere van hoe probleme hanteer word en oplossings gevind en bedien word. Hierdie sieninge kan ons basies in 4 kampe verdeel. Daar is dikwels skeptisisme en kritiek wedersyds tussen die verskillende kampe. <\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">a. <strong>Ontkenning<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie kamp word emosionele probleme ontken en die behandeling daarvan as onnodig gesien. In die kamp word die volgende geestelike cliches gebruik: <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Aanhaling: <em>This group is primarily composed of very independent\nand religious males who feel that the best way to &#8220;straighten out your\nfeelings&#8221; is to use &#8220;mind over matter.&#8221; They feel that feelings\nshould always be &#8220;subject to one&#8217;s will&#8221;, so if you are having an\nemotional problem, &#8220;it&#8217;s your own fault&#8221; and that you should just\n&#8220;snap out of it&#8221; and &#8220;get on with life.&#8221; To them, emotional\nproblems are a sign of weakness and must never be admitted to. &#8220;Real\nChristian men don&#8217;t allow themselves to get depressed,&#8221; would be their\nunwritten motto. Women, in their eyes, are allowed to have such problems but\nonly because they have not yet reached the level of enlightenment of their male\nbrethren.<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie kamp sien ons dikwels dat daar vermy word om die hulp van kenners in te roep in die hantering van probleme. Daar word aan mense ges\u00ea om hul verlede agter hulle te sit en net vorentoe te kyk. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>&#8220;You&#8217;re a new creature in\nChrist, act like one!&#8221; They quickly get impatient with churches who focus\non &#8220;that touchy feely, navel gazing, inner healing, new age stuff.&#8221;\n&#8220;Just take every thought captive, and be a man.&#8221;<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Geestelike mishandeling<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur bloot net vir hierdie mense te s\u00ea dat hul hul denke moet vernuwe of dat hul die verlede moet vergeet, maak geestelike leiers hul skuldig aan geestelike mishandeling (\u201cspiritual abuse\u201d). In hierdie kamp word dikwels aan mense ges\u00ea dat hul net meer geloof nodig het. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>They teach that if you have enough faith you won&#8217;t have any emotional or physical problems. Those who continue to struggle consider it to be their own fault. In these groups there is a great deal of shame, bitterness and resentment which is submerged but expressed in other dysfunctional ways. Teenage rebellion is more common in these religious groups. No one reaches emotional freedom if they remain in this environment. Satan loves these groups since their old natures&#8217; are alive and well and he keeps tormenting them with it. None will admit to a problem so they never get help. They are suspicious of anyone who addresses emotional issues in the church.<\/em><\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">b. <strong>Medikasie<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie kamp\nword geglo dat alle probleme veroorsaak word deur fisiese siekte of chemiese\nwanbalans. Die behandeling is dan ook hoofsaaklik fisies en met medikasie. Daar\nword geglo dat daar net die regte medikasie vir die spesifieke probleem gevind\nmoet word. Die behandeling van die psige en gebedsterapie word baie skepties beje\u00ebn.\n<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">c. <strong>Bevryding<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie groep vind ons dikwels baie opregte en begaafde gelowiges wat goed bekend is met die werkinge van Satan en demoniese magte. Hul toon &#8216;n goeie begrip van hoe die bose gelowiges aanval en hul gevange hou in hul ou natuur. Ekstremiste in hierdie groep glo dat medikasie en berading onnodig is en dat die <strong>enigste <\/strong>behandeling wat &#8216;n persoon benodig, bevryding van aanslae van bose magte is. Hierdie saak is in my opinie egter nie so eenvoudig nie. Soms kan urelange bevrydingsessies steeds nie &#8216;n radikale verskil in die gelowige se lewe bring nie. &#8216;n Dieper studie oor die impak van trauma en die psige van die mens, sal mens kan insig gee dat genesing en herstel v\u00e9\u00e9l meer behels as n\u00e9t &#8216;n bevrydingsessie. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek ken &#8216;n persoon wat &#8216;n hou teen die kop opgedoen het en later geweldig baie gesukkel het met epileptiese aanvalle. Die persoon is deur eindelose uitmergelende bevrydingsessies (baie mense glo dat epilepsie altyd demonies is). Uiteindelik het &#8216;n operasie aan die brein die skade suksesvol herstel en die persoon het g\u00e9\u00e9n epilepsie meer gehad nie. <\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">d. <strong>Innerlike genesing<\/strong>\/berading<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In hierdie kamp vind ons beraders wat glo dat emosionele bindinge slegs deur emosionele wonde van die verlede veroorsaak word. Hul glo innerlike genesing alleen is nodig om emosionele vryheid te bring. Hul sien soms medikasie as \u2019n onnodig \u201cpleister\u201d en dat bevryding onnodig is as daar met die emosionele wond gedeel is. Die moontlikheid van mediese oorsake (hormone, chemiese wanbalans, genetika, ens.) word totaal ontken. <\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:65px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">4. Hoe behoort emosionele wonde hanteer te word? <\/h2>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">In my opinie sou &#8216;n beter benadering wees om gelowiges met emosionele wonde <strong>holisties <\/strong>te benader en as dit nodig is, selfs in al drie die laaste areas te bedien. In ernstiger gevalle is dit nodig dat ons die hulp van medikasie moet respekteer en waardeer en dit sinvol aanwend. <strong>Die goed toegeruste berader sou as fasiliteerder optree om mense te begelei dat Jesus hul wonde genees en sou dit dan nog nodig wees, ook bevryding kan doen<\/strong>. Beraders moet ook die wysheid h\u00ea om te weet wanneer om iemand na &#8216;n medikus te stuur vir medikasie. Persoonlik het ek al tydens &#8216;n sessie met &#8216;n persoon besef dat die persoon dadelik mediese hulp nodig het en gehospitaliseer moet word. Dit is dan wys om so &#8216;n persoon nie net huistoe te stuur nie, maar na &#8216;n dokter of hospitaal te neem. <\/p>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"alignright is-resized\"><img decoding=\"async\" src=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Emosies-2.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-770\" width=\"309\" height=\"182\" srcset=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Emosies-2.jpg 392w, https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Emosies-2-300x177.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 309px) 100vw, 309px\" \/><figcaption> &#8220;<strong>The church has unintentionally put condemnation and shame on depressed people<\/strong>&#8221; <\/figcaption><\/figure><\/div>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">Plig van kerk<\/h6>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kerke behoort aan die voorpunt te wees om mense te help met emosionele genesing en behoort elke moontlike metode te gebruik om \u201cgevanges vry te laat\u201d. Dit is &#8216;n totale wanpersepsie dat toegwyde Christene nie aan depressie, angs, ens. behoort te lei nie. Die persoon in die kerk wat met kanker diagnoseer word, kry die volle ondersteuning en simpatie van ALMAL, terwyl die persoon wat met depressie of een of ander psigiese siekte gediagnoseer word, liewer vermy word. Soms word daar selfs neergesien op Christene wat aan depressie lei en selfdood gedagtes het. Emosionele pyn word te dikwels as swakheid gesien. &#8216;n Gebrek aan empatie en begrip bring onnodige pyn vir gelowiges. <\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">Plek vir medikasie<\/h6>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek kry baie dikwels te doen met Christene wat verle\u00eb voel oor die feit dat hulle antidepressante of angsmedikasie moet gebruik. Ek het persoonlik al met gelowiges gewerk wat in die donkerste dieptes van depressie sit, maar voel dat dit &#8216;n teken van hul swak geloof is en weier om medikasie te neem. Ek s\u00ea nie dat medikasie ALTYD die antwoord is nie, maar dat mense soms onnodig ly, omdat hulle weier om medikasie te neem. Ons moet bereid wees om duidelik te luister na wat Vader vir ons s\u00ea in \u00e9lke situasie. Dit wat Hy vir jou s\u00ea, sal die regte ding wees om te doen vir <strong>JOU <\/strong>omstandighede, hetsy gebed, berading, bevryding, dokters, operasie, medikasie of AL die aspekte. Medikasie kan &#8216;n persoon ondersteun om op &#8216;n beter plek te kom, en DAN is dit soveel meer sinvol om dmv berading die persoon te bedien en te begelei op die pad van genesing en herstel van sy emosionele wonde.   <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><a rel=\"noreferrer noopener\" aria-label=\"In my werk met stres en trauma terapie (opens in a new tab)\" href=\"http:\/\/trehealing.co.za\/\" target=\"_blank\">In my werk met stres en trauma terapie<\/a>, het ek al telke male gevind dat dit nie baat om berading te doen vir &#8216;n persoon wie se outonome senuweestelsel vasgevang is in veg of vlug nie. Dit is waar van die m\u00e9\u00e9ste mense wat geestelike beraders gaan sien of bevryding moet kry. Wanneer iemand vasgevang is in &#8220;veg of vlug&#8221;, is dit nodig om \u00e9\u00e9rs deur terapie die persoon uit hierdie toestand te kry, voordat ons met enige vorm van praatterapie, denke vernuwingsproses of selfs bevryding kan begin. Indien dit n\u00ede gebeur nie, sien ons dieselfde persoon \u00f3\u00f3r en \u00f3\u00f3r weer terugkom vir geestelike berading of ondersteuning. <\/p>\n\n\n\n<h6 class=\"wp-block-heading\">Wat ervaar jy? <\/h6>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Voel jy dat daar in geestelike kringe voldoende begrip en empatie is vir jou emosionele wonde?<\/li><li>Het jy die vrymoedigheid om met ander gelowiges te gesels oor jou seer?<\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>As kerk moet ons onsself afvra of ons voldoende met empatie en begrip teenoor ander optree met wie dit nie goed gaan nie?<\/strong> <strong>Veral vir hulle vir wie die verlede baie pyn gebring het. Hulle vir wie die pad van geestelike groei, oorwinning en &#8216;n lewe in oorvloed nie so maklik is nie. <\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>As jy voel dat die emosionele wonde wat jou toegedien is in jou lewe, &#8216;n struikelblok is om geestelik te groei, wil jy nie vandag &#8216;n doelbewuste poging aanwend om iemand te gaan sien wat jou kan lei op jou pad van genesing en herstel nie? Indien jou kerk nie die nodige empatie toon nie, vra Vader om jou die wysheid te gee om die REGTE persoon op jou pad te bring. Iemand wat bereid sal wees om holisties na jou situasie te kyk en &#8216;n pad saam met jou te stap.<\/strong> <strong>Jy sal jouself &#8216;n groot guns bewys, sodat jy kan uitsien na &#8216;n toekoms gevul met vreugde en oorwinning. Dit is ook nodig dat jy wel na die raad sal luister en met die leiding van die Heilige Gees &#8216;n DAADWERKLIKE poging moet aanwend om die raad en leiding jou eie te maak! Sien ook in die artikels oor PADAANWYSERS meer praktiese raad hieroor! <\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:53px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Lees vervolgens: Invloede op jou lewe &#8211; <a href=\"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/?p=808\">Emosionele wonde (Tra<\/a>uma) <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>1. Tyd vir emosionele herstel Breek die kringloop Hoeveel gelowiges word in hul kerke of geestelike groepe geleer oor emosionele kwessies? Ons kerke is so dikwels besig om die w\u00eareld te bekeer, maar ons laat na om behoorlik om te sien na ons eie mense se nood en behoeftes. Mense word dikwels geleer om hul [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":772,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"ocean_post_layout":"","ocean_both_sidebars_style":"","ocean_both_sidebars_content_width":0,"ocean_both_sidebars_sidebars_width":0,"ocean_sidebar":"0","ocean_second_sidebar":"0","ocean_disable_margins":"enable","ocean_add_body_class":"","ocean_shortcode_before_top_bar":"","ocean_shortcode_after_top_bar":"","ocean_shortcode_before_header":"","ocean_shortcode_after_header":"","ocean_has_shortcode":"","ocean_shortcode_after_title":"","ocean_shortcode_before_footer_widgets":"","ocean_shortcode_after_footer_widgets":"","ocean_shortcode_before_footer_bottom":"","ocean_shortcode_after_footer_bottom":"","ocean_display_top_bar":"default","ocean_display_header":"default","ocean_header_style":"","ocean_center_header_left_menu":"0","ocean_custom_header_template":"0","ocean_custom_logo":0,"ocean_custom_retina_logo":0,"ocean_custom_logo_max_width":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_width":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_width":0,"ocean_custom_logo_max_height":0,"ocean_custom_logo_tablet_max_height":0,"ocean_custom_logo_mobile_max_height":0,"ocean_header_custom_menu":"0","ocean_menu_typo_font_family":"0","ocean_menu_typo_font_subset":"","ocean_menu_typo_font_size":0,"ocean_menu_typo_font_size_tablet":0,"ocean_menu_typo_font_size_mobile":0,"ocean_menu_typo_font_size_unit":"px","ocean_menu_typo_font_weight":"","ocean_menu_typo_font_weight_tablet":"","ocean_menu_typo_font_weight_mobile":"","ocean_menu_typo_transform":"","ocean_menu_typo_transform_tablet":"","ocean_menu_typo_transform_mobile":"","ocean_menu_typo_line_height":0,"ocean_menu_typo_line_height_tablet":0,"ocean_menu_typo_line_height_mobile":0,"ocean_menu_typo_line_height_unit":"","ocean_menu_typo_spacing":0,"ocean_menu_typo_spacing_tablet":0,"ocean_menu_typo_spacing_mobile":0,"ocean_menu_typo_spacing_unit":"","ocean_menu_link_color":"","ocean_menu_link_color_hover":"","ocean_menu_link_color_active":"","ocean_menu_link_background":"","ocean_menu_link_hover_background":"","ocean_menu_link_active_background":"","ocean_menu_social_links_bg":"","ocean_menu_social_hover_links_bg":"","ocean_menu_social_links_color":"","ocean_menu_social_hover_links_color":"","ocean_disable_title":"default","ocean_disable_heading":"default","ocean_post_title":"","ocean_post_subheading":"","ocean_post_title_style":"","ocean_post_title_background_color":"","ocean_post_title_background":0,"ocean_post_title_bg_image_position":"","ocean_post_title_bg_image_attachment":"","ocean_post_title_bg_image_repeat":"","ocean_post_title_bg_image_size":"","ocean_post_title_height":0,"ocean_post_title_bg_overlay":0.5,"ocean_post_title_bg_overlay_color":"","ocean_disable_breadcrumbs":"default","ocean_breadcrumbs_color":"","ocean_breadcrumbs_separator_color":"","ocean_breadcrumbs_links_color":"","ocean_breadcrumbs_links_hover_color":"","ocean_display_footer_widgets":"default","ocean_display_footer_bottom":"default","ocean_custom_footer_template":"0","ocean_post_oembed":"","ocean_post_self_hosted_media":"","ocean_post_video_embed":"","ocean_link_format":"","ocean_link_format_target":"self","ocean_quote_format":"","ocean_quote_format_link":"post","ocean_gallery_link_images":"off","ocean_gallery_id":[],"footnotes":""},"categories":[17],"tags":[],"class_list":["post-766","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-struikelblokke","entry","has-media"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/766","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=766"}],"version-history":[{"count":53,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/766\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2899,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/766\/revisions\/2899"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/772"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=766"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=766"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/karookind.lewensvervulling.org\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=766"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}