Hulde aan my skoonma
Met 'n hart vol van die mooiste herinneringe en dankbaarheid, groet ek vandag vir Joy Laker. Die woord "skoonma" is nie van pas nie, want sy was soos my eie…
0 Comments
April 17, 2019
Met 'n hart vol van die mooiste herinneringe en dankbaarheid, groet ek vandag vir Joy Laker. Die woord "skoonma" is nie van pas nie, want sy was soos my eie…
Een ding waaraan ek 'n kleintjie dood het, is veralgemening! Daar is die afgelope tyd so 'n geweldige aanslag teen mans op soveel terreine. Soos wat daar 'n kleiner minderheid…
Die onlangse #allmenaretrash veldtog het my nogal baie ontstel en het aanleiding gegee tot hierdie skrywe… Ek is diep onder die indruk van die aanslae teen mý generasie blanke Afrikaner…